Eerlikheid

Ek is altyd eerlik met jou en lewer my beste werk - met die doel om vir jou die beste uitkoms in alle situasies te verseker.

Betroubaarheid

Jy kan op my staatmaak om jou regswerk, konflik en probleme van jou skouers af te neem. Ek hanteer dit vir jou, sodat jy op jou kernbesigheid kan fokus. 

Lojaliteit

Ek is lojaal en daarom is ek jou prokureur wat graag saam met jou die pad vorentoe wil stap.

dienste wat ons aanbied


algemene regswerk


mediasie


konflik hantering


Opstel van kontrakte


Hantering van arbeidsgeskille – verteenwoordig jou by die ccma


strafreg ondersteuning



voorkoming en vereenvoudiging van probleme

gemeenskap

Ek is nie net 'n prokureur nie, maar 'n integrale deel van jou gemeenskap.

Effektiwiteit

Ek lewer vinnige en doeltreffende oplossings vir jou regsprobleme. 

Afronding

My dienste is omvattend en sorg dat elke aspek van jou regsbehoeftes gediens word.

Voornaam
Van
E-pos
Boodskap
Die vorm is suksesvol ingedien!
Daar was 'n fout tydens die indiening van die vorm. Verifieer asseblief weer alle vormvelde.

Besigheidsplanne beskikbaar wat jou onderneming en begroting pas.

navrae welkom!

082 826 3094

330 magalies view, schubert straat, melodie, hartbeespoort

Blaai na bo